Modulekode | NMQ 725 |
Kwalifikasie | Nagraads |
Fakulteit | Fakulteit Opvoedkunde |
Module-inhoud | Statistiese tegnieke in die onderwysnavorsingsproses. Basiese konsepte en beginsels. Opnamemetodologie en vraelysontwerp. Klassifikasie en grafiese voorstelling van data. Beskrywende metings. Statistiese inferensie. Dataverwerkingsprosedures. Parametriese versus nieparametriese toetse. Enkele toetsstatistiek [bv. F-toetse, en T–toetse.] |
Modulekrediete | 12.00 |
Programme |
|
Diensmodules | Fakulteit Natuur- en Landbouwetenskappe |
Voorvereistes | Geen voorvereistes. |
Onderrigtaal | Aparte klasse vir Engels en Afrikaans |
Akademiese organisasie | Opvoedkundige Sielkunde |
Aanbiedingstydperk | Semester 2 |
Copyright © University of Pretoria 2025. All rights reserved.
Get Social With Us
Download the UP Mobile App